---
product_id: 94405385
title: "Ons Vergeet Nie (Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat Gedien Het in Die Elite SAW Eenheid) (Afrikaans) Paperback – 2010"
brand: "peet coetzee"
price: "FREE"
currency: XOF
in_stock: false
category: "Books"
url: https://www.desertcart.sn/products/94405385-ons-vergeet-nie-die-lewens-verhaal-van-n-spesialis-wat
store_origin: SN
region: Senegal
---

# Ons Vergeet Nie (Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat Gedien Het in Die Elite SAW Eenheid) (Afrikaans) Paperback – 2010

**Brand:** peet coetzee
**Price:** FREE
**Availability:** ❌ Out of Stock

## Quick Answers

- **What is this?** Ons Vergeet Nie (Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat Gedien Het in Die Elite SAW Eenheid) (Afrikaans) Paperback – 2010 by peet coetzee
- **How much does it cost?** FREE with free shipping
- **Is it available?** Currently out of stock
- **Where can I buy it?** [www.desertcart.sn](https://www.desertcart.sn/products/94405385-ons-vergeet-nie-die-lewens-verhaal-van-n-spesialis-wat)

## Best For

- peet coetzee enthusiasts

## Why This Product

- Trusted peet coetzee brand quality
- Free international shipping included
- Worldwide delivery with tracking
- 15-day hassle-free returns

## Description

Verkennings Kommando&apos;s: Ons Vergeet Nie
Peet Coetzee het in n milit&#xEA;re omgewing opgegroei, in die dae wat daar nog Saracens en Panhard pantser voertuie en soldate met die ou Britse plat staal helmets in Voortrekkerhoogte te sien was. Sy weermag loopbaan het in 1963 begin en ge&#xEB;indig met diens wat hy vir sy land se elite vegtende eenheid kon lewer; &quot;Die Recces&quot;
&quot;Ons het heelwat tyd met die Beeld Vertolker AO1 Peet Coetzee by die Spesiale Magte Hoof Kwartier spandeer. Peet was n meester in hierdie veld. Hy het ons bygestaan met die bepaling en deeglike instudering van ons teikens, die roetes en potensi&#xEB;le opl&#xEA; posisies.&quot; - Kolonel Andr&#xE9; Diedericks HCS, HC, SM, MMM.
&quot;Dit was altyd aangenaam om met AO1 Peet Coetzee saam te werk, en kon altyd staatmaak op vernaam goeie vertolkde beeld inligting wat hy aan ons verskaf het.&quot; - Majoor Jack Greeff HC, PMM, MMM.
&quot;Hierdie Afrikaanse vertaling van die Engelse JAM STEALER wat in 2008 gepubliseer was, geniet die erkenning wat JAM STEALER reeds verwerf het. Die boek word beskou as die mees omvattende en ryklik ge&#xEF;llustreerde van alle grensliteratuur.&quot; - VOLKSBLAD 2010-04-12 11:14
						    	
					    	
						
						Read more

## Images

![Ons Vergeet Nie (Die Lewens Verhaal Van 'n Spesialis Wat Gedien Het in Die Elite SAW Eenheid) (Afrikaans) Paperback – 2010 - Image 1](https://images-na.ssl-images-amazon.com/images/I/41I4FvsEFWL.jpg)

---

## Why Shop on Desertcart?

- 🛒 **Trusted by 1.3+ Million Shoppers** — Serving international shoppers since 2016
- 🌍 **Shop Globally** — Access 737+ million products across 21 categories
- 💰 **No Hidden Fees** — All customs, duties, and taxes included in the price
- 🔄 **15-Day Free Returns** — Hassle-free returns (30 days for PRO members)
- 🔒 **Secure Payments** — Trusted payment options with buyer protection
- ⭐ **TrustPilot Rated 4.5/5** — Based on 8,000+ happy customer reviews

**Shop now:** [https://www.desertcart.sn/products/94405385-ons-vergeet-nie-die-lewens-verhaal-van-n-spesialis-wat](https://www.desertcart.sn/products/94405385-ons-vergeet-nie-die-lewens-verhaal-van-n-spesialis-wat)

---

*Product available on Desertcart Senegal*
*Store origin: SN*
*Last updated: 2026-08-21*